Welkom by ‘n anderste kos webwerf.
Hier gaan jy behalwe oorspronklike resepte ook ander se resepte probeer.
Kos Reise begin by die Stasie waarvandaan ons per stoomtrein reis na verskeie bestemmings. Die eerste stop is in die Kombuis waar ons wenke deel om ‘n gewone kombuis op ‘n knap begroting in te rig vir maksimum produktiwiteit. Kos reise neem ons na heinde en verre waar ons kennis maak met ou en nuwe kos lekkertes en dan gaan maak ons ‘n draai in die eetsalon en deel resepte.
Dan sit ons rustig agteroor en luister na trein en kos stories, en ander reis stories. Ons gesels verder op die blog , deel skakels en maak kontak met mekaar. Teken sommer ook in vir die nuusbrief en deel die webblad skakel met ander.
Geniet die kuier!
- Traditional food from other countriesTraditional food from other countries
- Warm eiervrugslaaiWarm eiervrugslaai is lekker saam met braaivleis of as vulsel
- Semel beskuitOuma Renda bak hierdie semel beskuit al vandat ek ’n klein dogtertjie was.
- Aartappel mayo gebakAartappel mayo gebak het een of ander tyd in ’n tydskrif verskyn en sy opwagting in my resepte boks gemaak.
- Reis met kleinkindersReis met kleinkinders is anders as in die tye toe ek ’n kind was