eetsalon

In die eetsalon deel ons resepte vir lekker eet. Fynproewer kos op ‘n knap begroting

ARTIKELS

  • Eet is meer as kos
    Eet is meer as kos – dis ’n reis. Ons voorouers het die kuns verstaan van lekker kos maak

VOORGEREG

  • Gesondheidsbroodjie
    Hierdie gesondheidsbroodjie is maklik en vinnig om aanmekaar te slaan. Dis vullend en smaaklik.
  • Spinasie en Feta Quiche
    Spinasie en Feta quiche met ’n kaas kors sal jou gaste laat smeek vir nog ’n porsie. Hierdie resep is as ’n uitknipsel gevind tussen ander papiere.

ONTBYT

  • Eenvoudige ontbyt met skop
    Weeksdae eet ek meestal ’n eenvoudige ontbyt met skop. Dis iets wat ek by my Ma geleer het. So hier is my baie eenvoudige ontbyt en ‘n vrolike begin van jou dag.

HOOFGEREG

  • Spaghetti ala Amanda
    Spaghetti is een van my gunsteling geregte om te maak en te eet. Ek speel graag met verskillende resepte en idees. Spaghetti ala Amanda is een so ’n gereg.

NAGEREG

  • Geskenk appels
    ’n Bak vol appels natuurlik met ’n verrassing in die middel! Hierdie geskenk appels nagereg is vinnig en maklik om te maak en sal jou nie bankrot maak nie.