Die verversings trollie was die hoogtepunt van ons treinry vakansies. Afhangende van die roete en die trein was daar meestal 2 trollies – ‘n drinkgoed trollie en ‘n lekkergoed trollie. Hierdie trollies het soggens en middae by elke kompartement ‘n draai gemaak en ons kinders baie opgewonde gemaak.

DRANKIES

  • Kinder melkskommel
    Ek het hierdie kinder melkskommel uitgedink met my kleinkinders se voorkeure en liefde vir alles wat sjokolade is.