kombuis

Op die kombuis blad deel ons wenke om jou kombuis met ‘n knap begroting in te rig en ons wys ander se kombuise en gesels kombuis stories. Sit terug met ‘n koppie tee en ‘n eetdingetjie en kuier saam.

  • Kokke het ook soms kitskos nodig
    Selfs die beste kokke moet soms ’n noodplan maak. Ja, Kokke het ook soms kitskos nodig. Almal was al in die posisie dat hulle onverwags gaste kry
  • Elke kombuis is ’n avontuur
    Elke kombuis is ’n avontuur en ’n kos reis op sy eie. Dit maak nie saak hoe groot jou kombuis is en of jy ryk of arm is nie.