Hier gesels ons oor kos en kuier ons saam oor lekker eet en vertel ons stories oor kos

  • Kitskos of Tuis gebak
    Kitskos of Tuis gebak. Dis die vraag vir elke ouer met n besige huishouding, kinders en troeteldiere. Wat verkies jy?
  • Julia Child
    Julia Child is in 1912 in Amerika gebore. Haar ouers was welaf en het gesorg dat sy ’n goeie opvoeding kry.
  • Huishoudkunde op skool is waardevol
    Huishoudkunde op skool was waardevol. Ek het Huishoudkunde geneem van St.7 tot en met St. 10. Dit wat ek in die Huishoudkunde klas geleer het onthou en gebruik ek steeds
  • Kersfees bak en brou
    Kersfees bak en brou is my gunsteling tyd van die jaar. Dis wanneer ek my koekblikke vol maak Met 2 alewig honger kleinkinders kan dit ook nie anders nie
  • Ek ontmoet SUSHI
    Ek ontmoet SUSHI! Onverwags een middag kom my dogter toe met ’n bord sushi by die huis aan. Dit het maar vir my ietwat volksvreemd gelyk.
  • Lekker eet lei tot Kos reise
    Al hierdie nuwe resepte, kursusse en idees het my aan die dink gesit. Hoekom dit vir myself hou?