Kosmandjie was deel van treinry met heerlike lekkertes in.
Tuisgebak en gemaak. Vrugte uit ons tuin.

  • Mini brooddeeg pizzas
    Mini brooddeeg pizzas is goedgekeur deur my kleinkinders. Kinders is alewig honger – gedurig op soek na iets om aan te knibbel.
  • Worsie pies
    Worsie pies is die naam wat my 9 jarige kleinseun vir hierdie resep gegee het. Aangesien ek dit vir hulle gemaak het volstaan ons by hierdie naam al is dit Afrikaans en Engels gemeng. Kinders is alewig honger en wanneer hulle van die skool afkom grom daardie magies vir iets lekkers. Ek deel graag hierdie ...
  • Gevulde brood pakkies
    Gevulde brood pakkies is ‘n gunsteling by my kleinkinders. Goedkoop en maklik om te maak
  • Die kosmandjie was deel van treinry
    Die kosmandjie was deel van treinry gepak met tuisgemaakte kos en lekkernye.
  • Volkoring gemmer koekies
    Hierdie resep kom uit ’n ou Huisgenoot van toentertyd. Volgens die persoon wat dit ingestuur het ene M.P. Opperman kom dit oorspronklik uit Engeland. Haar tannie het 32 jaar lank vir ’n Joodse gesin huisgehou en dit was ’n gunsteling onder die gesin.
  • Nagemaakte Checkers Kaas poffertjies
    Nagemaakte Checkers Kaas Poffertjies – Hand pasteitjies is ideaal vir die kosmandjie wanneer mens op reis gaan. Vinnig en maklik om te maak