My Pa was ‘n treindrywer en my grootword jare was gekenmerk deur trein vakansies. Gesels saam oor treinry, die nostalgie, die lekkerte.

  • Daar is ‘n baba op die trein
    Daar is ’n baba op die trein laat ’n deftige tannie in ons treinwa hoor. Die jaar was 1972. My kleinsus was so tussen kruip en loop
  • Kaal kaperjolle op die trein
    Kaal kaperjolle op die trein na Pretoria. Deur die nag het daar ’n familie opgeklim en aan die einde van die gang ’n kompartement binnegegaan.
  • So ry die trein na Rhodesia
    So ry die trein na Rhodesia. Ek was 11 jaar oud toe ons met die trein gery het Rhodesia toe wat nou bekend staan as Zimbabwe. Dit was ’n avontuur.
  • Treinry is in my bloed
    Treinry is in my bloed. My Pa was ’n treindrywer gestasioneer in Port Shepstone, KwaZulu-Natal.